Beginsels Vir 'n Betroubare Onderwys [Martie du Plessis] Maximize

Beginsels Vir 'n Betroubare Onderwys [Martie du Plessis]

Beginsels Vir 'n Betroubare Onderwys - Martie du Plessis [Reeks van 5 oudio aanbiedings op USB Flash met Engelse "Presentation Files"]

More details

Dyn_USB_beg_af

36 Items in stock

Martie du Plessis van Dynamis neem ouers, grootouers en ander opvoedkundiges deur die proses om basiese beginsels, wat 'n lewenslange invloed sal hê, toe te pas in die opvoeding van kinders. Dit is juis dié beginsels wat alle kinders sal toerus vir die uitdaging in the alledaagse lewe, en sal verseker dat hulle 'n ingesteldheid sal hê om werkskeppers instede van werksoekers te wees. Hierdie kragtige beginsels sal ook oorgedra kan word na die volgende generasies om sodoende 'n gesonge en volhoubare onderwysraamwerk in plek te stel.